Afrikaans RnB & Ballades

'n Boodskap aan alle vroue ?❤
Jy word seer gemaak
Jy dra swaar laste
Jy bring nuwe lewe na voort
Jy moet altyd my bas red
Jy is meer as genoeg
Jy is die definisie van perfeksie
Jy het lank genoeg terug gestaan

Dit is jou kans om ons te lei
Vrou jy is die toekoms !

Die is 'n huldeblyk aan alle sterk vroue daar buite vanaf Aidam-John & Lil' Willy  ❤?

Jy kan die enkelsnit by die volgende skakels stroom/aflaai  ??
Audiomack: https://audiomack.com/aidam-john-lil-willy/song/kamp-vuur-cdq
Soundcloud: https://soundcloud.com/user-912191840/kamp-vuur-cdq

Volg hulle op sosiale media asseblief ??
Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/

Add your comments

Related Videos