Music Urban & Hip Hop

Introducing Kaecee, born as Kerischnie Pheiffer, hailing from the Boland Town Wolseley with her Debut Single Boesman Barbie.

In hom review skryf Frazer Georgio Barry: "Kaecee maak seker dat sy die tema van trots plaaslik aanraak met haar debuut single se titel van Boesman Barbie. Hierdie ownership van inheemse trotsheid was twintig jaar gelede iets waaroor ons maar net kon droom. ’n Nuwe generasie rymkletsers is egter besig om trots te raak oor hul herkoms en probeer die komplekse temas aanpak. Ek voorsien dat die tipe benadering vorentoe ’n groot deel gaan wees van Kaecee se lyrical content. Die jong dame van Woseley is defnitief nie een van daai dames wat van plan is om ’n rymkletsstatistiek of ’n statistiek van haar gemeenskap te raak met verlore drome nie. Breimasjien doen soos gewoonlik sy magic en het seker gemaak dat hy die gepaste produksie opstel sodat sy haarself kan express. Kaecees se flair en finesse hou baie belofte in en met Breimasjien se kreatiewe vervaardiging en mentorskap hoop ons dat haar beste nog voorlê.


Kyk, ons gaan nie nog verder baie verduidelik nie. Jule moet net watch en luister.

KAECEE - BOESMAN BARBIE (Official Music Video)
Video by : KLIP IN DIE BOS
Written by : KERISCHNIE PHEIFFER
Produced by : BREIMASJIEN


Download song via :
https://www.rymklets.co.za/home/download/boesman-barbie-kaecee-prod-by-breimasjien/

Follow KAECEE :

https://www.instagram.com/kaecee_sa/
https://www.facebook.com/kaecee.pheiffer


© BARBARR RECORDS AND MEDIA 2020

Add your comments

Related Videos