Movie Trailers

In Stroomop ontmoet ons vyf unieke vroue wat almal besig is om in hulle eie realiteite te verdrink. In ’n desperate poging om genesing te vind bevind die vroue hulleself op die Oranjerivier op voorgeskrewe avontuurterapie wat deur hul selfhelpgroep gereël is.

Wat is die ergste wat kan gebeur?
Lana, Adrie, Vivian, Diona and Nixie are five very different and diverse women. Each of them seems to be
the strong and dynamic woman that society expects them to be, including themselves, but in essence
they’re all individually drowning in their own “river of life”. Daily challenges regarding work, raising
children, the constant battle with weight issues, depression, hurt and disappointment challenge them to
keep their heads above water.

In desperate attempts to try and keep their lives together, these five secretly broken women meet at a
weekly self-help group. These self-help visits aren’t successful in breaking down the women’s walls and
they continue hiding behind them to conceal their true vulnerability and rawness. However, the direction
their self-help group is heading in is something none of them are ready or prepared for.
The river-rafting adventure they embark on is about to change their lives forever.

Tydens die avontuur lei wrywing tussen die vroue, wat elkeen met hul eie verskuilde en selfsugtige redes op die reis gekom het, tot 'n ongeluk.
In 'n spanningsvolle oomblik word die gids en die vroue van die roeiboot afgegooi en rondgemaal in die stroom.
Die gids spoel weg en die vroue word aan hulself oorgelaat om te oorleef in die genadelose wildernis...
 
Starring Donnalee Roberts, Simoné Nortmann, Chanelle de Jager, Ilse Klink, Carla Classen and Armand Aucamp, STROOMOP was released on #WomensDay 9 August 2018 and is now showing in theatres nationwide.

Stroomop vertel ’n verhaal van lewe en dood, vriendskap, selfontdekking, aanvaarding, vergifnis en genesing.
Dié avontuurfilm was op Vrouedag 9 Augustus 2018 vrygestel.
#RaakVerloreVindJouself
 
Follow the links below in order to book your tickets now!
Ster Kinekor Theaters:
 
NuMetro Theaters:
 

Add your comments

Related Videos