Music Urban & Hip Hop

Just as everybody was thinking JBux has faded into the background to concentrate on his work behind the scenes ...dan steek die ou gevaarlik uit.
Sy eerste release in 'n lang tyd is somma netso skielik uit die bloute sonder enige build-up en enige pre-release hype straight op video release en die kort numbertjie is dikgepak met JBux se legendary skills.

Al way wat ôs Ve'staan Djy kan beskryf is as 'n combination van 'n Serious Declaration of Intent and 'n Salutation aan die wie Afrikaans Hip Hop na higher levels toe vat.

Visuals by Ashwin Christian
2019 Blended Media & Entertainment

Add your comments

Related Videos