Music Urban & Hip Hop

WILLE KAT handel oor vrouwees in die algemeen.Soos YOMA altyd se: "Elke vrou het 'n wille kat binne haar" Veral Yoma wat haar bevind in Hip Hop waar sy n tipe van hen onder die hane is. Sy bring die WILLE KAT uit haar met die ene deur skillz te wys wat dobber van flows tot geweldige diepte in haar gebruik van Afrikaans. Benewens die veralgemening van wat die onderwerp onderstreep, gaan dit dalk ook oor die WILLE KAT wat sy binne haar fisies dra? (Sy is 9 maande swanger) Ready D wys weereens dat hy nie eintlik sy gelyke het wat cuts en "scratches"aanbetref nie. En Bevan Moleveld aka DOKTE verras met n oosterse klank op die beat! Hierdie een is vir mense wat Desember wil dans-dans en dink-dink ingaan! "Dis 'n wille kat die!"
#YomaIsAfrikaans

Besembos ! (Check ander kunstenaars daar!) info@besembos.co.za (vir bookings)
Black Gosling (vir die video!)
Dokte (Vir die Beat!)
DJ Ready D (Vir die cuts)
Deon Daniels GIGA (sound engineer)

Add your comments

Related Videos