Topic-icon Can you find love on the the web

More
7 years 7 months ago #199684 by DalaCapeFlats
My Brasse & Meddies

can i you find love on the world wide web?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199685 by StillYCM
Hoezit bra.. First things first... Daai is 'n gladde Escort! Ek sal net daai orange rims change en maybe swartes opgooi

Secondly... Liefde op die web? Ek weet nie so mooi van daai? Cause netnou dink jy jy chat met 'n mooi meisie dan kom kry jy jy is eintlik besig om met 'n ou taaima in 'n old age home te chat. Wees net versigtig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199689 by Shakesvaneldos

StillYCM wrote: Hoezit bra.. First things first... Daai is 'n gladde Escort! Ek sal net daai orange rims change en maybe swartes opgooi

Secondly... Liefde op die web? Ek weet nie so mooi van daai? Cause netnou dink jy jy chat met 'n mooi meisie dan kom kry jy jy is eintlik besig om met 'n ou taaima in 'n old age home te chat. Wees net versigtig!




:laugh: :laugh: :laugh:

Ja nee.....jy kan jou maklik vasloop
The following user(s) said Thank You: StillYCM

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199693 by CritiKill
I know of many people who have met and who have been married through meeting on Bruinou.com. It's so easy to meet and get to know somebody online...I think you can meet someone online and find love.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199696 by Girl4Pmb
Yes you can. You can find love anywhere.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199697 by Shakesvaneldos

CritiKill wrote: I know of many people who have met and who have been married through meeting on Bruinou.com



Seems like BO is the ultimate dating site huh Critikill

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199698 by CritiKill
My bru...if only I could charge like a virtual lobola or something...a booitjie would be ROLLING!! Plus too the ous don't even invite me to the wedding to say a few words or finish all their dops...eish...bruinous :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199700 by Shakes van Poort
As jy nou nog ongehude vroumense kry op die website moet jy watch, hulle is damaged goods. Hulle gaat jou kak maak..... Anners is geskei en anners gaan maak jy moet dink hulle is nog sixteens want as jy gaan vra wat hulle age is dan gaan hulle se, watch my username my age is daaso, soos Girl22 en Clau18 en eintlik moet dit girl 42 en Clau38 is. So watchout hies slegte meide hieso

DILLIGAF
Ek se wat ek wil, waneer ek wil, en net hoe ek dit wil se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199701 by Shakesvaneldos

Shakes van Poort wrote: As jy nou nog ongehude vroumense kry op die website moet jy watch, hulle is damaged goods.



En hulle soek net BEN 10 laaities

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199702 by CritiKill

Shakes van Poort wrote: As jy nou nog ongehude vroumense kry op die website moet jy watch, hulle is damaged goods. Hulle gaat jou kak maak..... Anners is geskei en anners gaan maak jy moet dink hulle is nog sixteens want as jy gaan vra wat hulle age is dan gaan hulle se, watch my username my age is daaso, soos Girl22 en Clau18 en eintlik moet dit girl 42 en Clau38 is. So watchout hies slegte meide hieso


There isn't a smiley laughing enough to convey how much I've laughed at this one ...boss! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199703 by Gerrry
You can find love on the web. However, a high percentage of online relationships fail, perhaps far higher than those in real life. Communication problems play a role in those that fail, but it could be anything, just like in real life. Been there, done that. Valuable lessions learnt but the school fees can be very high. Proceed with caution, but go for it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199704 by Shakes van Poort

Shakesvaneldos wrote:

Shakes van Poort wrote: As jy nou nog ongehude vroumense kry op die website moet jy watch, hulle is damaged goods.



En hulle soek net BEN 10 laaities

str8 my broer, en daai laaities gaan ookie mind om daai funeral pot te roer met hom teaspoon nie. Want hulle word str8 toegegooi

DILLIGAF
Ek se wat ek wil, waneer ek wil, en net hoe ek dit wil se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199705 by Girl4Pmb

Shakes van Poort wrote: As jy nou nog ongehude vroumense kry op die website moet jy watch, hulle is damaged goods. Hulle gaat jou kak maak..... Anners is geskei en anners gaan maak jy moet dink hulle is nog sixteens want as jy gaan vra wat hulle age is dan gaan hulle se, watch my username my age is daaso, soos Girl22 en Clau18 en eintlik moet dit girl 42 en Clau38 is. So watchout hies slegte meide hieso



lmao!!!! hahahahahaha!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199709 by Lollapop
Lmkla.
Ouens wil ook ni in serious relationships wees ni so as altwee happy is hoekom dan ni.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199729 by clau18
Kwaaakwaaaakwaaaaa jy salie weet hoe ek lag nou nie.
Ek issie so oud nie whuh...

Anyways ek dink jy kan liefde vind op die web, maar jy sal moet 10x sure maak daai een is wie hulle portray om te wees ek ken van baie mense ook wat happily married is en lang lang lang jol ook...
Dus soos die lewe al meet jy iemand in person (by die club,werk,kfc) moet jy daai persoon net so goed leer ken voor jy dink she/he is the one..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199731 by Shakes van Poort

clau18 wrote: Dus soos die lewe al meet jy iemand in person (by die club,werk,kfc) moet jy daai persoon net so goed leer ken voor jy dink she/he is the one..

Club kom altyd eerste, al is jy nou n lat laaik jy jog jong mens goeters ne Clau46, lossie Ben 10 generation uit, is hulle tyd nou, jou d is klaa

DILLIGAF
Ek se wat ek wil, waneer ek wil, en net hoe ek dit wil se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199732 by clau18
Ag toe SVP hoe weet jy nie is van omdat hulle oldies toe gegaan nie of na Dr Victor & die Rebels nie huh?hou net op asb...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199734 by slicker
don't count on it

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
7 years 7 months ago #199742 by Lollapop
Nee man di Ben10 is ook net n mors van tyd ek kani nog dink dat iemand nog met n jonger mens wil wees ni.

Please Log in or Create an account to join the conversation.