Topic-icon Slim Student

More
11 years 7 months ago #138958 by Munky
Die meisie slaag matriek goed en haar bejaarde ouers van die plaas, skraap hulle laaste geld bymekaar
om hulle begaafde dogter verder te laat studeer in wetenskappe aan die beste universiteit in Amerika.

Drie jaar gaan verby toe sy weer eendag bel, met die nuus dat sy haar eerste graad geslaag het,
en dat sy vir hulle die produk wat sy uitgevind het, gaan stuur uit dankbaarheid dat hulle hul laaste ou geldjies
gegee het om haar te laat leer..

As hulle elke week elkeen 'n teelepel van die goed drink....... is hulle gewaarborg dat hulle gou-gou jonger sal wees,
en met elke drinkslag daarna....... steeds jonger sal word .

So gemaak so gedaan...... en 'n paar maande gaan verby en die dogter besluit om die vakansie huis toe te gaan
aangesien sy baie verlang.

Op die plaas aangekom, skrik sy amper om te sien hoe jonk en mooi haar ma geword het , daar waar sy die stoep vee.
Haar ma was skaars dertig,.......... pragtig gebou,.......... en... soos die outyd.....met die oulikste kleintjie op haar rug vasgebind ...... so jonk is sy..........

\"Hallo Ma !!\"....... skree sy ,.... maar Ma het jonk geword !... Waar is Pa ?

\" Ja dis 'n anner storie daai\" sê haar ma ............ \"Die derde aand wat ons daai goed van jou drink !........
raak jou Pa toe so suurgat dat ek baie gouer as hy jonger geword het..... dat hy daai bottel gryp en hom heeltemal uitsuip !\"
\" Lieweland Ma ........ waar is Pa dan nou ?

Ma : \" Hier sit die Bliksem op my rug !!!\"


Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
11 years 7 months ago #139017 by dudette
:laugh: :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
1 week 4 days ago #204261 by rtiiosl
Hi guys. It often happens that the customer, having received his work, cannot even imagine how someone could recommend and praise the executing company for this essay writing service, and the negative feedback left on the site for the written essay disappears without a trace in a few minutes. Who had this? Now I don’t even know if I should order an essay here timetoessay.com ? What can you tell about this company? Can I trust them with my essay?

Please Log in or Create an account to join the conversation.