Topic-icon SVP,SVE,Lampard, BO se eie Spietkoppe

More
12 years 5 months ago #93983 by Julianb
Gents jurrie ken julle wat,
Julle vat mense in die gesig, en julle voel julle self, Jussus ppl put of nca forums here, lekker discussions, then you want to shoot it down mense try om nca te wietie met julle dan vloek julle ons lyk ons is julle laaities, is waar wat Cheezy se, mense kom nie weer op die site deur doose soos julle, Aweh , ek het dit gese doose,julle dink almal moet net buig vir die k@k wat julle maak,
Mense kom rond order van waar moet ons blom op die site en k@k soos daai,

Plus julle kruip lelik in mekaar se g@tte,
Hoor hier ons is ook van die park en die dale en die local areas, so dan is daar mos nie flop as ons mekaar once meet en one thing maak nie, of wat check julle,

Of wil julle ons net van k@k vertel Behind your keyboards,
Jurrie is nca ma, hou julle forums, julle chat, alles magieta, Naaiers soos julle wat nou once a mens se plaak breek vir alles,

TSek man

Onthou,
Al die sterk manne le onder gents

Ek is somme klaar met die site,
Jurrie tsek man
And of course the rest of the peeps

Much love

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #93997 by Shakes van Poort
Hoor nou hieso JulianB... Watse van watse Park is jy? EdenPark? Ek het Activator vi jou S-Curl Kop..

Hoe kan jy vannie Park enie dale af is HUH... Hou op snert praat man..Jinne

Watse Name noem jy hieso en is goed jy SPAT Lafaard wat jy is want ektie TYD vi jou LAFHARTIGHEIT nie..

Ek hoop jy is klaa met die Site want ek sal REPLY op elke post van jou jou S-Curl Tsotsie

DILLIGAF
Ek se wat ek wil, waneer ek wil, en net hoe ek dit wil se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94000 by Lampard
Issie ekie Oupadoelie...ek wasie saamie... :blush: :blush:

En kyk mooi agter jouself jong....en ko loer in so nou en dan wuh....En moetie jou oe uit tjankie wuh


Bye-bye :blush: :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94001 by FafaVannieKaap
Joh! JB hettie \"N\" woord gesĂȘ!!! Ek dink nou gaat BO se ratings drop ...

Jarre, JB, ek wil jou nie innie gesig vat'ie, but ek's nogal disappointed in jou - die dat jy nou sommer vi BO soe gaat verlaat ... jy moetie die ruff comments kop toe vat'ie!

en julle anne Owties vannie Gauties, hoe kan julle 'n toelaat dat die bra in soe 'n state line? ek't gedog die site gaan oor 'n celebration of colouredness!? hoe dan nou? ek verstaan'ie die move'ie ...

maak PEACE brudders, maak PEACE ...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94006 by Shakes_van_Eldos
Julianb wrote:

Gents jurrie ken julle wat,
Julle vat mense in die gesig, en julle voel julle self, Jussus ppl put of nca forums here, lekker discussions, then you want to shoot it down mense try om nca te wietie met julle dan vloek julle ons lyk ons is julle laaities, is waar wat Cheezy se, mense kom nie weer op die site deur doose soos julle, Aweh , ek het dit gese doose,julle dink almal moet net buig vir die k@k wat julle maak,
Mense kom rond order van waar moet ons blom op die site en k@k soos daai,

Plus julle kruip lelik in mekaar se g@tte,
Hoor hier ons is ook van die park en die dale en die local areas, so dan is daar mos nie flop as ons mekaar once meet en one thing maak nie, of wat check julle,

Of wil julle ons net van k@k vertel Behind your keyboards,
Jurrie is nca ma, hou julle forums, julle chat, alles magieta, Naaiers soos julle wat nou once a mens se plaak breek vir alles,

TSek man

Onthou,
Al die sterk manne le onder gents

Ek is somme klaar met die site,
Jurrie tsek man
And of course the rest of the peeps

Much love



haai sorry man my ou....ek sallie weer so aangaan nie.....al was ek nie verkeerd nie.....maar bly tog asseblief man....moen nie loop nie man...........bly tog....


moen nie loop nie man....bly asseblief....


bly tog....

....bly tog....
bly tog......

bly tog.....ek beg jou...PEACE asseblief.....ek vra PEACE Julian my bra....my fellow BO...my ma se kind...blom tog hierso...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94008 by Shakes van Poort
ek ding ons moet n ding gooi by rasscasse FAAIBOP reel n get2gether da BLA..... in MEMORY of JULIANB he came he TRIED to SEE and he LEFT again AUWW JB you will be sorely missed NOT!!!!!!

JB moetie loopie VOKOF

DILLIGAF
Ek se wat ek wil, waneer ek wil, en net hoe ek dit wil se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94015 by Lampard
Oupadoelie hulle gaan jou miss innie chatroom....Wie gaan nou die chatroom annie gang hou....Oh Munky is mos da..


Net omdat jy nooit reply het op my sports related threads.....Kan jy fokof for all i care :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94018 by zoe
This is just so very wrong.you people disgust me.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94021 by Shakes van Poort
en FYI

MOET MY NIE KLASIFISEER
AS N SPIETKOP NIE


:angry:

DILLIGAF
Ek se wat ek wil, waneer ek wil, en net hoe ek dit wil se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94022 by Shakes van Poort
zoe wrote:

This is just so very wrong.you people disgust me.

Is ek een van daai \"PEOPLE\" wat jou \"DISGUST\"?

DILLIGAF
Ek se wat ek wil, waneer ek wil, en net hoe ek dit wil se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94033 by cinfull
not many people will do what JULIANB DID... i think u have guts brother...

dont leave, cos then u giving in to their sick little game...

this is really not much fun anymore...

you right zoe, they are disgusting... but i actually feel sorry them cos i dont think they get much attention at home/work/school and the only people giving them attention are the BO people...

its sad how they live on this site...but thats only because they dont really have a life besides sitting in front of their PC's and vertellling everyone KAK...

so i suggest we leave them...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94038 by Shakes van Poort
Dear Bra Van n Plaas JulianB

Please accept my most sincere apology for my behaviour on the B-O forum. I have thought long and hard about what happened and I realise how very angry you must have been and still is.

I am really sorry for creating the situation which I know I should have handled better. I will not admit that I was in the wrong but I will say how sorry I am. I cannot promise you that this will never happen again and I hope that you did not think of giving me an opportunity to prove it to you.

Brah I understand that it might be difficult for you to accept my apology but hope that this letter will help.

Regards
Shakes

DILLIGAF
Ek se wat ek wil, waneer ek wil, en net hoe ek dit wil se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago - 12 years 5 months ago #94039 by CheeZy
FafaVannieKaap wrote:

en julle anne Owties vannie Gauties, hoe kan julle 'n toelaat dat die bra in soe 'n state line? ek't gedog die site gaan oor 'n celebration of colouredness!? hoe dan nou? ek verstaan'ie die move'ie ...

maak PEACE brudders, maak PEACE ...


Hassal ou FafavannieCape, da is nix van celebrate nie bra.
Jy weet mos hoe is ons coloureds, die een wil altyd die ander afbreek of deur bring. Ma dai is lewe my ou.

Ek se' Julian, if you reading this bra, dnt let the actions of thers dictate the person you are. Hoekom moet jy waai, om vi hulle te please?? F*k daai man en F*k hulle.

Eisssssh, plus die speedcop part is k@k funny, ek hoop ek kry nie 'n ticket nie:laugh:
Last Edit: 12 years 5 months ago by CheeZy. Reason: Left the speedcop part out ek se'

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94042 by FafaVannieKaap
OW! die ouens! daa'sie vir julle nie!

laat ek'it soe opsom: \"if you can't stand the heat - get outta the kitchen!!\"

Kykie bessie, organise 'n paatie virrie Kaapies oek! O's kan mos mekaar half-way meet - maybe innie bloemfontein ...

julle \"owties vannie gauties\" wil oek net exclusive wies by julle zoo lake en rascasse (watte k@k naam is daai oek!)

daa's nettie virrie KAAP nie!!! O's het beaches ... HO$H!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94043 by Lampard
Aunty Hassie lang ore jyt jou nou duk gesuip van die Zamalek da oppie trok nou kom fok fok jy hierso...Jys nou lekke in n plug nout jy guts om jou bek weer te rek neh...:dry:

Fok jou ook wuh ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94044 by Shakes van Poort
Bravo Cinfull what a great speech you gave !!!! Damn 10 out of 10 for you.... But I think I wouldve given you an E for Effort, but at least you tried hey...

For JulianB I dont think he hasz Guts but I think he is an IDIOT but I do not want to get into all of that here.
For YOU cinfull echoing with ZOE that I am DISGUSTING and that I DISGUST you....
Julle twee het nou BAIE KAK vir JULLE SELF GEMAAK

DILLIGAF
Ek se wat ek wil, waneer ek wil, en net hoe ek dit wil se

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94048 by CheeZy
Ja Lampard, atleast kan jy between the line's lees. Ek hoef nie te drink om guts te het nie sannie. Jou dag sal kom;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94051 by Lampard
Hoe soon is daai???? Vanaand...More...More middag...die weekend??

Hoekom nie within the next hour??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago #94052 by Sentient One
Shakes van Poort wrote:

Bravo Cinfull what a great speech you gave !!!! Damn 10 out of 10 for you.... But I think I wouldve given you an E for Effort, but at least you tried hey...

For JulianB I dont think he hasz Guts but I think he is an IDIOT but I do not want to get into all of that here.
For YOU cinfull echoing with ZOE that I am DISGUSTING and that I DISGUST you....
Julle twee het nou BAIE KAK vir JULLE SELF GEMAAK


Eish gazie...you crack me up...Im still wondering tho, who it is that hired the clown?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

More
12 years 5 months ago - 12 years 5 months ago #94054 by Shakes van Poort

DILLIGAF
Ek se wat ek wil, waneer ek wil, en net hoe ek dit wil se
Last Edit: 12 years 5 months ago by Shakes van Poort.

Please Log in or Create an account to join the conversation.