Displaying items by tag: Afrikaansvatter

Omtesê, somma 'n helese Drietalige Dictionary van Kaaps, en djy van alle mense kan oek deel wies ha'van.*
Of dit nou 'n storieskrywer of digter is, 'n rapper of sanger is, 'n verhoog, film en tv akteur of  vermaaklikheids-kunstenaar is wie hulle ding kyk in Kaaps oftewel Afrikaaps en of dit nou maar net iemand is wie 'n voorliefde het vir Kaaps en die taal van nature daagliks gebruik is die Drietalige Woordeboek van Kaaps iets wat jou en ons almal se uitkyk op taalgebruik kan verander.
The exciting thing about the Kaaps Dictionary project is that you can become part of the process.
Published in Community News
Nou as jy as dink jy't 'n ideë van wat om te verwag wanneer jy na 'n album luister wat as te ware 'n chronicle is van die pregnant kunstenaar se nege maande verwagting tot en met die geboorte van haar baba, suggest ek nou al dat jy jou preconceived ideas somma met die baby se badwater uitgooi, maar...
 
Voor ek by die actual musiek uitkom gaan ek sommer uit die staanspoor uit bieg...
Published in Entertainment News


He's started becoming a household name in South Africa, appearing on our TV screens, all over our radios, and now Hemelbesem aka Simon Witbooi is ready for his next challenge and will be hitting the theatre stage with his full-length production titled 'Die Afrikaansvatter'.

Jy kan jou skaars verbeel wat sal gebeur as jy 'n tattoo artist, 'n graffiti artist, 'n rymkletser, 'n vocalist, 'n band, accordion en sax speler, dansers en nog meer saam op die stage sit.
Die Afrikaansvatter doen presies dit en nog meer.

Published in Entertainment News