Latest News
Thursday, 15 August 2019 17:01

Kry Julle Reg Vir Arendsvlei se Nuwe Seisoen

Dis maklik om een van die grootste redes agter Arendsvlei se sukses uit te figure... Die charachters oor wie dit gaan praat soos die mense wie hulle supposed is om uit te beeld... Mense aan wie die kykers kan relate. 


Beatrice Abrahams en die leerders van Hoërskool Arendsvlei is gereed om nog drama na die kassie te bring, ná kykNET & kie se eerste Afrikaanse telenovela, Arendsvlei, verleng is vir nog ’n seisoen.

Published in Entertainment News